| Modulekode | JOT 330 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Hierdie module ontwikkel 'n begrip van die unieke aard van Ontwerp en tegnologie en die ontwerpproses. Visualisering beginsels en vrye hand teken- en instrument tekentegnieke word aangespreek. Twee kennis areas, naamlik verwerking en strukture sal gedek word. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App